...net sodat ons nie daai eentonige, boring dae van die verlede vergeet nie...
Friday, August 15, 2008
lAasTe Bos-bOs...
Laaste keer by Millvale vir die jaar..Flappie het die mooiste nuwe kalfie en al die sabletjies is al so groot! Darm kon ons die keer die buffels vind (net-net)! Ek gaan my liewe perdjies mis..en die vryheid van die regte bos..miskien eendag..
Sunday, August 10, 2008
Sondela
Alisha is toe saam Millvale toe, en ek is saam Sondela toe...regtig, wie kan so mooi kattie weerstaan!?