Friday, December 14, 2007


KnySnA tRoUe..

tAssIes gepAk eN sUnscReeN in iS ons tOe Op paD knySna tOe viR nAdiNe eN jAcO sE sTrAnD trOue.. wAt 'n HeeRliKe, oNtsPanNe weEk!!!

dIe tRoUe waS bEaUtiFul! en oNs hEt genoEg son, sEe en sArita'S gehAd viR diE hElE vaKanSie.
llLlLeEkkeR!!!!



Sunday, July 29, 2007


BlaCk bAccArDi
Die nUuTstE adDisie tOt ons fAmilIe - die BEaUtiFul FrieSIan - BacCardi. 3Jaar ouD, geLdIng ...eN 'N kLeiN moNster! Die oUkie GaaN mY noG aL my dAe geE...

DuaThAlON!!!!
The amazing race het begin 9:30 op die koudste, winderigste oggend in die geskiedenis van Maropeng...maar dit was crazy fun! 5km hardloop, 28km fiets (nee, nie 20km nie!!!), 2.5km hardloop. Nie 'n slegte manier om jou saterdag oggend deur te bring nie. So, wanneer is die volgende ene?

Thursday, July 12, 2007


Proud Pappy
A horse gallops with his lungs,
Perseveres with his heart,
and wins with his character
-Tesio-
Pappy, jy het altyd gewen..ek was geseënd om jou vir 5 jaar te ken!
Jy was die beste perd op aarde, en jy's nou die beste perd in die
hemel.
Dankie vir al jou flying changes, jumps oor die muur en
gesigte wat jy in die oggende getrek het.
Jy was die kosbaarste deel van my lewe en 'n stukkie
van my is saam met jou na die ever-green-pastures toe.
Ek sal altyd vir jou lief bly.
Sleep sweet my boy!

Friday, July 6, 2007


sUssIEs iN StrUisbAaI...
sEe..eEt..lEes..eEt..kiTaaR..eET..sLaAp...eEt..ShOp..Eet...
Het eK geNoeM daT onS te LekkeR geëEt het? aS diT niE was vit Die HardlopIes iN die OggeNde niE, Het Ek terug gErOl preToria toE! veRseKer diE strAnd mEt diE mooIste skUlpIes!

Thursday, June 28, 2007


kiTaAr

...sy't nOu niE die sTem vAn 'N fEndEr niE...mAar onS verStaAn mEkaaR
HeRFsbAl...



Wat 'N lEkker aAnd! onS VoeL wEer SooS PraGtAge PrinSeSSies...goEie AfwiSSelinNg waN moEë sTudEntE waT niE geNOeG slAap iN krY niE..

DaNs-dAns-DanS...daNS! tOt joU vOeTe pYn..MaaR jy Wil niE ophOu niE!



DanKie leOniE - Dit wAs 'n beAutifUl aaNd!!!



(o, jA..En daNkie adEle - LinkS-is-daAi-kaNt-toE!)

26 April 2007

Posted by Picasa

Tuesday, June 19, 2007


Ou pAPpie...diE besTe pErd ooIt! coNformaSie sUck, sO doM soOs grOnd - mAar rErig...kEn jy iEmand mEt 'n moOier Ass en sUlke GrooT, BruiN oë. sTry noIt - alTyd reG om tE spRing ...eN te Eet - huLLe koM niE beTer niE!!!
kUnsTepAdeS!!!
uiT EinDelIk!!! Ek wAg aL vaN sT8 en UiteiNdeliK Het eK tOe dIe gUts BymeKaar GemaAk... Self deSign...en baIe pErmAnent! eK luVe diT!!!