Thursday, December 31, 2009

FamiLiE dEsEMBer
en sO heT nOg 'N jaAr toT sy eINdE geKom..dIe fAmilIe waS bymEkaAr oP dIE ploT viR kErsfeEs en tOt mAmma heT ons geJoiN vir Die fEes! maG 2010 diE jaAr se Ass kicK!!!

Wednesday, December 23, 2009

StrUisbAAi!!!!!!
Nog 'N heErlike seevAKanSie: viSvanG, baIe vis eeT, moVies kYk, stOrie lEEs, harDlooP lanKs die StranD..waT meer Kan Ek vRa..danKie SussIe en MornE vIr 'n AwesoMe weGbrEEk!