Tuesday, September 21, 2010

Zim-trip!!!



VonniE, Ek en Jaimy...sundowners...mmmmm - that's life!

Uitsig uit my kamer se venster..


"Scratch"


So lekker impulsiEwe naWekiE weg...mOes Seker EintlIk SurgEry swOt..maAr hoEkoM saL ek nOu sO ieTs dOen aS eK eerdeR kaN WilBur sMitH leEs iN diE boSvEld meT 'n mUishonD oP mY skOot???

Friday, September 17, 2010

sOmEr iN TiErpOorT





Sommer net paar fototjies met my nuwe kamera..die perdjies en die plot is soooo mooi die tyd van die jaar..maak dit amper moeilik om elke week terug te gaan na die wille 'Norf'..