Laaste keer by Millvale vir die jaar..Flappie het die mooiste nuwe kalfie en al die sabletjies is al so groot! Darm kon ons die keer die buffels vind (net-net)! Ek gaan my liewe perdjies mis..en die vryheid van die regte bos..miskien eendag..
Friday, August 15, 2008
Sunday, August 10, 2008
Sondela
Alisha is toe saam Millvale toe, en ek is saam Sondela toe...regtig, wie kan so mooi kattie weerstaan!?
Wednesday, June 18, 2008
Mustapha von Tier
Ons pragtige nuwe rottie!
Hy is nou 9 weke oud en uiteindelik gepotty train en
hy gaan die mooiste, grootste, sterkste rottie in
die hele wereld word!
Ons pragtige nuwe rottie!
Hy is nou 9 weke oud en uiteindelik gepotty train en
hy gaan die mooiste, grootste, sterkste rottie in
die hele wereld word!
Wednesday, April 30, 2008
Monday, March 17, 2008
Wednesday, March 5, 2008
hOneuRs is tOe sOmmeR sTukKe lekKerdER as BSc - mY kaNtoor iS dIe prAgTigE mOrnIngsIde fArm mEt dIerE gaLorE! gOggAs vAn aLle gRoottes ..sOmmigEs grOoter aS Ander! diE jaAr iS vInniG beSig oM eeN vaN die Beteres Te woRd - eN ek Leer actUally Nog iEts useFulls ook!
Friday, December 14, 2007
KnySnA tRoUe..
tAssIes gepAk eN sUnscReeN in iS ons tOe Op paD knySna tOe viR nAdiNe eN jAcO sE sTrAnD trOue.. wAt 'n HeeRliKe, oNtsPanNe weEk!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)

