Monday, March 30, 2009
Thursday, January 8, 2009
Wednesday, December 10, 2008
kLaAr mEt HonEuRS!!!
aG, ek gAan dIe oueNs noGalS mis.. onS wS 'N grEAt klAs eN diE WaS vERseKeR dIe lEkkeRstE jaAr bY UP!! SteRkte mEt alMal sE aVonTurE eN diNge..eN onThoU: moEnie SlaaP niE!!!----------------
Now playing: Jonathan Rhys Meyers - Moondance
via FoxyTunes
Thursday, October 16, 2008
pRaAt vAn slAnGe vanG!!!!
bEgin meT poFadder, sNoutEd cObrA, spIttINg cObrA eN bOomsLang... beTjiE scAry, maAr eIntlIk ***en awesome!
Dis rEgtIg iEts wAt aLMaL maAr kaN prObeEr!!!
Friday, August 15, 2008
Laaste keer by Millvale vir die jaar..Flappie het die mooiste nuwe kalfie en al die sabletjies is al so groot! Darm kon ons die keer die buffels vind (net-net)! Ek gaan my liewe perdjies mis..en die vryheid van die regte bos..miskien eendag..
Sunday, August 10, 2008
Sondela
Alisha is toe saam Millvale toe, en ek is saam Sondela toe...regtig, wie kan so mooi kattie weerstaan!?
Wednesday, June 18, 2008
Mustapha von Tier
Ons pragtige nuwe rottie!
Hy is nou 9 weke oud en uiteindelik gepotty train en
hy gaan die mooiste, grootste, sterkste rottie in
die hele wereld word!
Ons pragtige nuwe rottie!
Hy is nou 9 weke oud en uiteindelik gepotty train en
hy gaan die mooiste, grootste, sterkste rottie in
die hele wereld word!
Subscribe to:
Posts (Atom)


