Monday, March 17, 2008
Wednesday, March 5, 2008
hOneuRs is tOe sOmmeR sTukKe lekKerdER as BSc - mY kaNtoor iS dIe prAgTigE mOrnIngsIde fArm mEt dIerE gaLorE! gOggAs vAn aLle gRoottes ..sOmmigEs grOoter aS Ander! diE jaAr iS vInniG beSig oM eeN vaN die Beteres Te woRd - eN ek Leer actUally Nog iEts useFulls ook!
Friday, December 14, 2007
KnySnA tRoUe..
tAssIes gepAk eN sUnscReeN in iS ons tOe Op paD knySna tOe viR nAdiNe eN jAcO sE sTrAnD trOue.. wAt 'n HeeRliKe, oNtsPanNe weEk!!!
Sunday, July 29, 2007

BlaCk bAccArDi
Die nUuTstE adDisie tOt ons fAmilIe - die BEaUtiFul FrieSIan - BacCardi. 3Jaar ouD, geLdIng ...eN 'N kLeiN moNster! Die oUkie GaaN mY noG aL my dAe geE...

DuaThAlON!!!!
The amazing race het begin 9:30 op die koudste, winderigste oggend in die geskiedenis van Maropeng...maar dit was crazy fun! 5km hardloop, 28km fiets (nee, nie 20km nie!!!), 2.5km hardloop. Nie 'n slegte manier om jou saterdag oggend deur te bring nie. So, wanneer is die volgende ene?

Thursday, July 12, 2007
Proud Pappy
A horse gallops with his lungs,
Perseveres with his heart,
and wins with his character
-Tesio-
Pappy, jy het altyd gewen..ek was geseënd om jou vir 5 jaar te ken!
Jy was die beste perd op aarde, en jy's nou die beste perd in die
hemel.
Dankie vir al jou flying changes, jumps oor die muur en
gesigte wat jy in die oggende getrek het.
Jy was die kosbaarste deel van my lewe en 'n stukkie
van my is saam met jou na die ever-green-pastures toe.
Ek sal altyd vir jou lief bly.
Sleep sweet my boy!
Friday, July 6, 2007

sUssIEs iN StrUisbAaI...
sEe..eEt..lEes..eEt..kiTaaR..eET..sLaAp...eEt..ShOp..Eet...
Het eK geNoeM daT onS te LekkeR geëEt het? aS diT niE was vit Die HardlopIes iN die OggeNde niE, Het Ek terug gErOl preToria toE! veRseKer diE strAnd mEt diE mooIste skUlpIes!

Subscribe to:
Posts (Atom)