Wednesday, April 30, 2008

Magoeba's kloofdiE wOud vAng weEreens My veRbeelDing meT 'n wAtervaL veRaSsinG om hOeK eN .. oPdraAnde..
wAt 'n WondeRliKe gRoeP om hIerdie mEe saaM te Doen - aL 23 plEkke Vol en 'n sTap vIr diE scrapBook!


Monday, March 17, 2008


Ventersdorp


Wel, 'n mens kan ook maar net vir so lank bos voor jy 'n breek moet vat dorp toe.. of varkplaas toe - wild raak tog so vervelig! Dit wonderlik om weer my chareltjie te sien! En bo-op dit het Ds Combrinck nog die sondagdiens ook gelewer - baie geluk!

Wednesday, March 5, 2008


hOneuRs is tOe sOmmeR sTukKe lekKerdER as BSc - mY kaNtoor iS dIe prAgTigE mOrnIngsIde fArm mEt dIerE gaLorE! gOggAs vAn aLle gRoottes ..sOmmigEs grOoter aS Ander! diE jaAr iS vInniG beSig oM eeN vaN die Beteres Te woRd - eN ek Leer actUally Nog iEts useFulls ook!

Friday, December 14, 2007


KnySnA tRoUe..

tAssIes gepAk eN sUnscReeN in iS ons tOe Op paD knySna tOe viR nAdiNe eN jAcO sE sTrAnD trOue.. wAt 'n HeeRliKe, oNtsPanNe weEk!!!

dIe tRoUe waS bEaUtiFul! en oNs hEt genoEg son, sEe en sArita'S gehAd viR diE hElE vaKanSie.
llLlLeEkkeR!!!!



Sunday, July 29, 2007


BlaCk bAccArDi
Die nUuTstE adDisie tOt ons fAmilIe - die BEaUtiFul FrieSIan - BacCardi. 3Jaar ouD, geLdIng ...eN 'N kLeiN moNster! Die oUkie GaaN mY noG aL my dAe geE...

DuaThAlON!!!!
The amazing race het begin 9:30 op die koudste, winderigste oggend in die geskiedenis van Maropeng...maar dit was crazy fun! 5km hardloop, 28km fiets (nee, nie 20km nie!!!), 2.5km hardloop. Nie 'n slegte manier om jou saterdag oggend deur te bring nie. So, wanneer is die volgende ene?

Thursday, July 12, 2007


Proud Pappy
A horse gallops with his lungs,
Perseveres with his heart,
and wins with his character
-Tesio-
Pappy, jy het altyd gewen..ek was geseënd om jou vir 5 jaar te ken!
Jy was die beste perd op aarde, en jy's nou die beste perd in die
hemel.
Dankie vir al jou flying changes, jumps oor die muur en
gesigte wat jy in die oggende getrek het.
Jy was die kosbaarste deel van my lewe en 'n stukkie
van my is saam met jou na die ever-green-pastures toe.
Ek sal altyd vir jou lief bly.
Sleep sweet my boy!