Tuesday, March 31, 2009

dIe FlaT ( vIrUs) - kAt...

OntMoeT vIr ForNiX..dIe meEs diSeaSED katTie iN diE werelD! Hy heT al toT op dAtuM snUffleS, rIngWorm, rEgte wUrmS eN eAr miTes gehAD..aLmaL wAT al oOit iN konTAk geKOm heT meT hom hEt noU ooK riNGworM.. maAr hy'S adORabLe en hY kRy my dEur Baie laAt aandE se AnatOMie!


Monday, March 30, 2009

OtTeR
WittE stRand..mooIe boS..bLoUe sEe..stYwe bEne...

Thursday, January 8, 2009


sOdWana...


... awesome duik, awesome snorkel, awesome swem, awesome seevakansie!

Wednesday, December 10, 2008


kLaAr mEt HonEuRS!!!
aG, ek gAan dIe oueNs noGalS mis.. onS wS 'N grEAt klAs eN diE WaS vERseKeR dIe lEkkeRstE jaAr bY UP!! SteRkte mEt alMal sE aVonTurE eN diNge..eN onThoU: moEnie SlaaP niE!!!

----------------
Now playing: Jonathan Rhys Meyers - Moondance
via FoxyTunes

Thursday, October 16, 2008



pRaAt vAn slAnGe vanG!!!!

bEgin meT poFadder, sNoutEd cObrA, spIttINg cObrA eN bOomsLang... beTjiE scAry, maAr eIntlIk ***en awesome!

Dis rEgtIg iEts wAt aLMaL maAr kaN prObeEr!!!

Friday, August 15, 2008



lAasTe Bos-bOs...


Laaste keer by Millvale vir die jaar..Flappie het die mooiste nuwe kalfie en al die sabletjies is al so groot! Darm kon ons die keer die buffels vind (net-net)! Ek gaan my liewe perdjies mis..en die vryheid van die regte bos..miskien eendag..

Sunday, August 10, 2008




Sondela



Alisha is toe saam Millvale toe, en ek is saam Sondela toe...regtig, wie kan so mooi kattie weerstaan!?